Baie geluk aan my Teddie met sy verjaarsdag Sondag.
Luv u Baby!!
What Makes a Dad
God took the strength of a mountain,
The majesty of a tree,
The warmth of a summer sun,
The calm of a quiet sea,
The generous soul of nature,
The comforting arm of night,
The wisdom of the ages,
The power of the eagle’s flight,
The joy of a morning in spring,
The faith of a mustard seed,
The patience of eternity,
The depth of a family need,
Then God combined these qualities,
When there was nothing more to add,
He knew His masterpiece was complete,
And so,
He called it … Dad
~~Author Unknown.~~
Aan Teddie en al die ander Dad’s
……… amper Dad’s
…….. werk nog daaraan om ‘n Dad te word Dad’s
Hoop julle het Sondag ‘n wonderlike Vadersdag!
Anyone can be a father, but it takes someone special to be a DADDY!
Happy Father’s Day to all the Daddys in the World!!































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















“Anyone can be a father, but it takes someone special to be a DADDY!” True sooooo true…..
Geluk met jou man se verjaarsdag ook…have a ball!!
Jinne, wee jy wat Wipneus?? Ek lees soooo lekker aan jou blog!! Dis soos om virre lekker chat maatjie te gaan kuier – voete onder die kombuistafel in te skop of deur die tuin stroll met ‘n glasie rooi op ‘n stoel neer te val. Ek kuier baie graag hier by jou! Thanks vir die groot gasvryheid!! Lekker naweek! xx
♫♪♫♪ Happy birthday to you, happy birthday to you, happy birthday Wip se Teddy, Happy birthday to you!!!!♫♪♫♪
En lekker Vadersdag ook vir jou!!
Wipneus, bederf hom uit sy sokkies uit!
Happy birthday Teddie vir Sondag.
Wippie, bederf hom stukkend ’cause he’s worth it
♫♪♫♪ Geluk met Teddie se verjaarsdag! ♫♪♫♪
Lekker verjaar ou maat, lekker verjaar en geniets sommer vadersdag ook
Ek het Teddie al met die hand gegroet!!!!!!
We la ka pe la
Baie geluk met jou verjaarsdag Teddie. Ek hoop jy word ‘n hond uit die bos (of Anne van die kombuistafel af) bederf.
Dankie vir al die goeie wense julle!!
Ek beaam – mens kuier lekker hier! Geluk aan Teddie:-)
Lekker verjaar! matigheid voor oe…moenie dat ek met julle “sukkel” nie… kinders gaan vroeg bed toe!
Teddy, baie geluk met jou verjaarsdag Sondag. Mag jy en Wippie ‘n stunning dag hê!
♫♪♫♪ Happy birthday to you (tomorrow), happy birthday to you (tomorrow), happy birthday (tomorrow)Wip se Teddy, Happy birthday to you (tomorrow)!!!!♫♪♫♪
Hi Wippie, ek werk net so ‘n bietjie aan hierdie inskrywing! Hoop dit gaan nog goed….
Nee, hier is nie klagtes nie dankie!
Ja jong, jy weet mos, ons gaan netnou partytjie hou!
Vir Poppedyn se verjaarsdag!
Nee, nie baie kinders nie, net drie!
Ja, dis boetie, nefie en niggie…
Nee hulle is nog nie hier nie, verwag hulle so 2 uur se kant..
Whahahaha, Poppedyn is maar bietjie moeg, ek sal haar gou moet laat slaap anders gaan sy nie kan wakker bly vir die geskenkies nie…
Ja jy is reg, kinders moet rus…
Ok, ek moet nou eers groet…
Bye, bye en lekker dag vir jou ook!
Ek wou nog sê, jou nuwe maan en sterre is pragtig!
Ag dis mooi…anyone can be a father, but it takes someone special to be a daddy. Pragtig.
Pikkie Teddie sê baie dankie niemand het hom nog so baie keer geluk gewens nie!!!
Dankie almal vir die nice wense, ons waardeer dit!!!!!
Wipneus shop vandag vir 1ste prys!!
Juis Pikkie hy verjaar, maar dis ek wat harde gewerk gehad het om hom so groot, fris en gelukkige boerseun te kry. Ek moet dus ook myself bederf.
Maar jy moet weet dis verjaarsdag en vadersdag geskenke en eet en drinkgoed, dit gaan doller as kop-af hier by my… maar ek wou net gou inloer…… blogging is my drug of choice whahahaha nou beter ek laat spaander!!!! Lekker koek eet, hou vir my ‘n stukkie
Goeiemore julle twee mooi mense!!!!
Wipneus, baie geluk met jou man se verjaarsdag, mag God gee dat julle vir nog baie jare gelukkig, geseënd en voorspoedig saam wees….