Myne is reg….
You Are Cowboy Boots

This doesn’t mean you’re country, just funky.
You’ve got a ton of attitude and confidence.
You’re unique, expressive, and even a little bit wacky.
You wear whatever you feel like and you have your own sense of style.
You are straight shooting and honest. You tell people how it is.
Low maintenance and free wheeling, you’re always up for an adventure.
You should live: Where you can at least get to wide open spaces
You should work: In a job that allows you to take change
******
Gaan kyk jou skoen!






























Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!





















ek is ‘BARE FEET’…
Nogals baie waar!
Tweede – Ek is clogs… Kan jy glo!!!
You are a solid and down to earth person.
You seek – and almost always achieve – a really sound balance in your life.
You are stylish yet comfortable. Mellow but driven. Excited yet calm.
You are the perfect mesh of contradictions.
No matter what happens, you have the ability to stay well grounded in your life.
People know that they can truly depend on you.
You should live: In Europe
You should work: At a company dedicated to helping the world
Ek is Pikkelik se suster in Clogs!!!!
Ek like dit nogal. You are the perfect mesh of contradictions.
You Are Flip Flops
You are laid back and very friendly.
Cheery and sunny in disposition, you usually have something to smile about.
Style is important to you, as long as you can stay casual.
It takes a lot to get you to dress up!
You are a loyal and true person, though you can be a bit of a flake.
You tend to “play hooky” and blow off responsibilities a lot more than most people.
You should live: By the beach
You should work: At a casual up and coming company
Ek’s ook Flip Flops.
Cool blog! Eerste keer hier en sal weer inval
Clogs
Ek is ook clogs.
Ek is ook clogs.
Cowboy Boots – Hee-Haw!
Flippety Flop!
Het nog altyd geweet ek moet by die see bly!!!!
Ek sien hier hardloop net clogs en flip flops rond. Dis net ek en Janie wat Cowboy boots is, seker te doen met ons shopping addiction
En net Plat hardloop kaalvoet rond, moet sê met al my skoene, is ek die gelukkigste as ek kaalvoet kan rond hardloop!!
Kaalvoet miskien moet jy jou naam verander na Flippety Flop
Welkom hier by ons klomp, dre12
Geniet julle naweek verder!
Ek is clogs….ek kan dit nie glo nie. Ek sal nooit clogs dra nie ek gril nogal vir hulle
Ja Wip, ek flippety flop juis vandag hier rond!
Rosie ek gril weer vir crocs… ek kan dit om die dood nie dra nie, dit lyk vir my of ek padda pote het!!
My voete lyk glad nie mooi in crocs nie….
@ Kaalvoet
Ek is seker die enigste mens in SA wat die crocs het nie….
Dit is net nie vir my mooi nie. Dit is soos ‘n kar. Hy kan 1000km op een liter ry en ALMAL kan maar dink hy is cool, maar as hy nie vir my mooi is nie, sal ek hom nie koop nie.
Ek dink ook crocs is baie lelik, maar ek het vir my ‘n paar gekoop vir my rotspoelekspedisies en dit het heel lekker gewerk! Want plakkies is ‘n resep om jou gat mee te sien en tekkies op die strand doen dit nie vir my nie!
Crocs lyk so cute aan die klein kinder voetjies.
Ek’s flip flops – lekker by die see
Rosie toemaar jy is nie alleen nie
Kaalvoet my ma loop ook graag in hierdie padda skoene rond.
Sandra die klein kinders lyk oulik veral as die crocs met bling bling versier is…..
Mooi bly almal lekker week vir julle ek is Donderdag middag terug……
Donderdagmiddag? Wat gebeur met Dinsdag, Woensdag en Donderdagoggend?
oulike site…
myne is Clogs… en alhoewel ek nie van clogs hou nie, is dit nogal waar wat daar uitkom…lol!