
Nou julle weet al ek is heeldag besig om my CAP op te gebruik. Wonder julle nog waar?
OK
hier is die sak patats: NASA
Ek lees oor hierdie m@erse klip wat oppad is aarde toe. Sy naam: 99942 Apophis.
Ek volg elke dag die nuus op oor hierdie klip, ek is op my eie klip volg mission
Apophis 99942 (Apophis was ‘n “evil” Egiptiese god)

Hier is so bietjie inligting oor die Egiptiese klip:
Latest news on the ‘99942 Apophis’ Asteroid that was predicted to be on a near collision or ’swipe’ course with earth is back on track. The 99942 Apophis’s asteroid’s threat has not disappeared but seems to have newly emerged in the most recent NASA reports in this year – even a competition was held to design an unmanned space probe to ’shadow’ 99942 Apophis in order to figure out just what Apophis might do or is ‘thinking’ to do. ![]()
99942 Apophis, having been relegated to a 0 in 10 on the Torino scale threat with a 1 in 45,000 chance of impact on earth, is still held to be the same:
On April 16, 2008, NASA News Release 08-103 reaffirmed that its estimation of a 1 in 45,000 chance of impact in 2036 remains valid.
As part of an effort to develop viable deflection strategies, the B612 Foundation made estimates of Apophis path if a 2036 Earth impact were to occur.
The impact result is a narrow corridor called the ‘path of risk’ which would be a few miles wide. Countries estimated to be in the direct path:
- southern Russia,
- across the north Pacific Ocean (relatively close to the coastlines of the California and Mexico), then
- right between Nicaragua and Costa Rica,
- crossing northern Colombia and
- Venezuela and over the Caribbean islands of Trinidad and Tobago,
- over the Atlantic Ocean to the west coast of Africa.
See 99942’s Apophis’ path of risk here (click the image to enlarge):
Possible Effects of Impact
NASA initially estimated the energy that Apophis would have released if it struck Earth as the equivalent of 1480 megatons of TNT but later refined this to 880 megatons. The impacts which created the Barringer Crater of the Tunguska event are estimated to be in the 10-20 megaton range and the 1883 eruption of Krakatoa was the equivalent of roughly 200 megatons.
The exact effects of any impact of an asteroid varies according to the asteroid’s composition, and its the location and angle of impact. Any impact is aid to be extremely detrimental to an area of thousands of square kilometres, but information says that any impact would probably not cause long-lasting global effects, such as the initiation of an impact winter as many fear.
- Asteroid Size: 270 meters to 350 meters wide
- Asteroid Weight: 200 billion tonnes
- Asteroid Speed: 50,000 KM per hour
- What you will see: in its fly-by – heated up and glowing by atmospheric particles of soil and light, Apophis’ size will appear to be approximately ten to twelve times larger than the moon.
- Expected fly-by distance from earth in 2029: 32,500 KM
- Expected Energy Release if impact occurs in 2036: 65,000 Hiroshima bombs
Natuurlik spring almal nou regop en sê: Jaaa! ek het julle mos gesê die einde van die wêreld is op pad!
Stront man…. Ek wiks daai klip met ‘n kettie hier van Suid Afrika af dat hy op mars land!!
Moenie bang wees nie, Wipneus is hier, ek hou daai klip dop!
Credit:































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!





















Jammer die Zimbabwe Presidensiële woning is nie in sy pad nie!
Die poephol sal dit seker nog oorleef ok, soos ‘n wafferse cockraoch! Elk geval, cool stukkie. Laat weet ons maar as ons ons tassies moet begin pak!
Whahaha Dm hy sal alles oorleef!! Ek dink ek moet die kettie in ‘n ander rigting mik
O vrek ek raak sommer bang vir die goed wat so op pad is na ons toe! MAAR dis van pure domgeit dat ek so bang is. Al wat ek van sterre en planete weet is dat die sterretjies baie mooi skyn in die Karoo, ook dat hulle engeltjies is wat wag hou oor ons….Planete is mos daar doer, baie ver van ons af,100de miljuisende ligjare weg, so hulle pla my net as ek stories soos die hierbo lees! Daar weet almal nou hoe dom ek regtig is!
EK het juis laasweek of iewers oor die naweek op TV iets daarvan te hore gekom. Moes oor die naweek gewees het op CNN fo iets. ANyway, as ek op daai foto click om die pathway te sien dan kom ek op ‘n post uit wat vir my vra wat’s mu IK! Nie ‘n goeie vraag die tyd van die nag nie Wip!
Daai 1e foto van ‘n krater…weet jy water een dit is? Lyk nogal soos Wolf Creek in Australie, maar ek is nie seker nie.
Anyway, lyk my jou muse is terug…hy’t nie dalk ‘n tweelign wat Ooste toe wil kom nie?
Jy is nie dom nie Alda
buitendien ek het mos nou vir jou gesê ek staan reg met my kettie hier bo op my dak
Dit is hoekom ek griep het, ek loop in die koue nag buite rond, ek kyk uit vir die klippe !!
Nee ernstig so klip kan omtrent ‘n stad uitwis, maar gebeur darem net so 3 keer in ‘n “century.
Kaalvoet oor die eerste foto kan jy hier gaan lees
Moenie te gerus raak nie!! fluister ek vir jou ek kuier op die internet rond, dis nog die begin van die maand, die cap is nog baie!!!
http://www.armageddononline.net/asteroid.php
Hy is ook op die krediete gemeld, jy kan bietjie daar rondsnuffel!
My muse is verseker nog met vakansie!!
O MY MOER !!!!
ek pak my tas vir MARS !!!!
Hoeveel kos die Onetime kaartjie vir MARS ?
Zoekoe jy kan mos nou nie mars toe gaan nie… ek sê dan nou vir jou ek gaan die klip mars toe skiet!!!
Jy sal maan toe moet gaan of spacestation toe
O hel ja …… damn dalk moet ek maar terug gaan na my eie planeet Zorg !!!
EK het so fototjie of twee op my blog gelaai, ek sukkel net baie met die plek !!! spesiaal vir ouma !!
Dis `n voldonge feit dat so iets ons planeet gaan tref.Ek glo dis baie nader as wat ons dink, skielik lank voor 2036 dink ek sal die astroiede die aarde tref.
Openbaring 8:8 tot 11 praat ook daarvan ,8
En die tweede engel het geblaas, en iets soos ‘n groot berg wat brand met vuur, is in die see gegooi. En ‘n derde van die see het bloed geword,
9
en ‘n derde van die lewende skepsele in die see het gesterwe, en ‘n derde van die skepe het vergaan.
10
En die derde engel het geblaas, en ‘n groot ster wat soos ‘n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op ‘n derde van die riviere en op die waterfonteine.
11
En die naam van die ster word genoem Alsem; en ‘n derde van die waters het als geword, en baie mense het gesterwe van die water, omdat dit bitter geword het.
Sorry ek se so baie, maar ja ek like die soort dinge.
Mooi Bly.
Aag dink nou net aan die positiewe;
as daai klip die aarde tref, gaan daar definitief iets belangriker wees om oor te kla as oor die stygende pryse.
Never fear when Wip is near!! Julle hoor mos sy hou daai klip FYN dop! Dis die Griekse god teen die Egiptiese god! A-pop-his gaan na dese A-pop-mis wees!
Grappies op ‘n stokkie, ek het nog nooit vantevore van hierdie klip gehoor nie, maar ek gaan hom “watch” van nou af!
Thanx vir die info.
Jammer hy gaan Ukay miss. Dit sou nog ‘n rede wees hoekom ek Frankryk toe moet trek…
Geniet jouself engel en lekker aand verder.
xx
a-s
Skiet hom Wipneus – in sy glory in – my kiddies is nog klein man!!!!
Maar ernstig nou… Die arme aarde dra swaar aan al die mense! Iewers moet iets gebeur!!
Ahum, en ek sê altyd vir die kinders “It is just a movie. It can’t happen in real life”. Ek sal seker my woorde moet sluk want dit smaak my Independence day (die movie) kom tog! Ek hoop jy is so sterk soos Will SMith…
Daardie klip sal sy moer by my sien.
Lyk my 2036 is glad nie ‘n goeie jaar nie! NTP (Network Time Protocol) word wyd in rekenaarnetwerke gebruik, maar lees hier: The NTP timescale wraps around every 232 seconds (136 years). NTP uses an epoch of January 1, 1900, so the first wrap will occur in 2036, well before the familiar UNIX Year 2038 problem – http://en.wikipedia.org/wiki/Year_2038_problem
Iets soos ‘n Y2K-probleem wat vir ons wag, die van ons wat dit maak tot daar!
Blogmaats: Baie dankie vir julle kommentaar……
Hier is ‘n link van die asteroid solar system map
http://szyzyg.arm.ac.uk/~spm/neo_map.html
Kyk hoeveel derduisende asteroide is hier wat al klaar geidentisifeer is. Daar is nog derduisende wat nie geidentifiseer is nie.
DUS ‘N KLIP HET ONS AL GETREF (baie kere) EN GAAN ONS WEER TREF (baie kere). As jy nog twyfel gaan kyk hoe lyk die maan (moer toe)
Ons sien gewoonlik die goed as hulle klaar verby is en wonder dan wat was dit….whahahaha
So as iets ons gaan tref glo ek nie eers ons gaan weet nie, wat help dit in elk geval om daaroor te worry.
Die Klip gaan ons verseker tref, die vraag is net wanneer…niemand weet nie …. by die tyd wat jy dit weet is jy ook moer toe
Maar ek sê weer moenie worry nie my kettie en klippe lê reg en ek kan altyd Chuck Norris en Bruce Willis se hulp ook inroep
WHAHAHA
Ek het julle kommentaar geweldig geniet!!
Baie welkom (((Carina))), maar dit voel nou al of ek jou ken
Sterkte
Ek raak nou sommer depressed na Brein en Mykopop se inskrywings.
Gelukkig is jy daar om die klippie vir ons dop te hou en 2036 is darem nog ver….
Mmmm… nuwe prentjie daarbo…. baie mooi!
Wippie, en nou sien ek eers jou kommentaar.. Lyk my alles gaan moer toe wees
Hi Zee, nee man moenie komkommer oor die ou klippie nie, ons sal nie eers weet as hy ons tref nie…. ons word tot in die duisternis in geskiet …. dis baie mooi daar ek belowe
Oor die prentjie daarbo – ek het bietjie aan my blog gewerk die naweek!! Hom bietjie geskuif en gerenovate!! Ek is bly jy hou daarvan… ek wou die sterre se magic uitbring. Hoop dit het geslaag!!!
Toe del doe naguiltjie, lekker slaap
Nico whahaha nee man!!
Julle mense gee my gryshare…. net-nou besorg ek julle nagmerries hie hie
Ek val amper van my stoel af soos ek nou vir jou lag Nico!!
Ek kry solank vir my ‘n staaldak…
Whahaha Dellie, ons gaan oorlog maak teen die klippe, ek het skoon my staaldak vergeet
Altyd die praktiese (((Dellie)))
Verskriklike interessante links Wippers. Dankie!
Hi Roer, dit is regtig interessante links. As ek op ‘n site beland volg ek hulle links en dan weer hulle links en sodoende kom ek op vreeslike oulike plekke en dinge af
Soshanguve!!!!!! Laat ek die pad vat!!
Paula whahaha
grieks vir my
lekker dag vir jou wipneus
Neykie nie grieks, Egipties…. whaha dankie vir jou ook!
[...] bookmarks tagged the tunguska event ‘n Moerawiese klip is oppad! saved by 2 others sillydoggy10 bookmarked on 07/13/08 | [...]