Ek het alreeds my Mosaic gedoen. Maar vir die wat skimp, ek het nie my huiswerk gedoen nie, ek sal nie name noem nie.
Hier is dit weer! (Dit was op my ander blog geplaas)
Het ek al genoem ek was baie voorbeeldig op skool, my huiswerk was altyd gedoen!! Miskien was ek bang vir strafklas!!! Minder tyd om te speel
whahahahaha
Click met jou muisie vir ‘n groter prentjie!
The questions:
1. What is your first name? – Dit weet almal al teen die tyd!
2. What is your favorite food? – Enige iets wat mooi voorgesit is, behalwe rou vis uit Korea
3. What high school did you attend? – Mooi blomme
4. What is your favorite color? – blou
5. Who is your celebrity crush? – Meg Ryan, maar ek het nie ‘n crush op haar nie, sy is net cute!
6. Favorite drink? – Mmmmm die beste bottel wyn wat ek kan bekostig
7. Dream vacation? – Parys, Frankryk…..
8. Favorite dessert? - Choc – o – holic…. drug of choice
9. What do you want to be when you grow up? – feëtjie
10.What do you love most in life? – My Skepper, Teddie, my kinders en ander se kinders!
11. One word to describe you. – Kyk hoe spring daai girl vir die lewe!! Yes happiness!!!
12. Your Flickr name. – Wipneus of is dit nou Paddaneus???
1. Lynne Laughing: Phoenix, AZ: Don Giannatti, 2. perfection on a plate, 3. French Garden at Duke Farms, 4. water droplets in the shower – o.k. bokeh, 5. meg ryan, 6. Acquarello, 7. Last day in Paris, 8. Put Chocolate Pudding on the Top Shelf !!, 9. Trapped, 10. Child is the father of man, 11. jumping all night long…day 26 / year 2, 12. The Journey
Kom Pikkie wys nou jou Mosaic!!
Adrie hier is vir jou ook ietsie om jou uit die kwaad uit te hou!!
Kom almal speel saam!! Ek tag almal wat nog nie getag is nie.
Dellie verduidelik mooi hoe dit werk!
Dis easy peasy!!!
Toe del doe
Wipneus
Ns: Ek het griep en allerhande nare virusse!! Ughhh, ek begin dink om knoffel en beet te eet!! Hulle sê mos dit maak alle virusse dood!!
(Ek wil mos in die koue sterre kyk)































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















Yipeeeeee!!
Ek is tog eeerste by ouma!!!
Sal ‘n koppie tee en koekies help vir die olikgeit? Ek sal in elk geval gaan maak . . .
Ai Wip, wil die griep jou nou nie bietjie uitlos vir n change nie!!
Oulike mosaic wat jy saamgeflans het hoor!
Jou no 10 se antwoord…. nogal gedink dis wat jy gaan se hoor! En ek hou ook van Meg Ryan….
mmmm, dit kom nou van kaal boudjies op die gras as mens kastig sterre kyk….
Hello Saloom,
Dankie vir die tee en koekies. Het jy alweer gebak vandag?? Ek ruik sommer die lekker geure tot hier by my!!
Zee, die griep wil my net nie los nie!! Dis aaklig!!! Maar laat ek nou nie myself bejammer nie
Meg Ryan is te oulik, ek wonder wanneer gaan sy weer in ietsie speel! My favourite is “When a man loves a woman” Het jy dit al gesien?
Snotneus gaan nou bad en slaap!! Dit was “a hell of a day at sea Sir”
Zee jy ken my nou al te goed, ek sal nie met leuens by jou wegkom nie whahaha
Eilandjie ek vertel jou dis daai nat gras en kaal boudjies
Ek sal gaan probeer… Onthou nou om volgende keer die kleinhekkie toe te maak dat daar tog nie so ‘n vreeslike ‘trek’ is nie!
Pikkie jy sien dis omdat jy my al van gister so afknou, dat jy huiswerk het
Pasop ek sal sommer nog 3 tags begin!!
More more,
Hoe gaan dit met jou wipneus? Jy moet jou dag geniet sal later weer inloer
GRRRRRRRR
Nog altyd comperloos! @#$%&*!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Maar die son is warm en die gras is groen….WOOOOOOSAAAAAAAA!!!!
I have done this before, it is such a fun Meme and so nice to see others.
Oulik! Ek het dit al gaan beloer op jou ander blog.
Sterkte met die virusse jong, jy sal hulle maar moet verdrink met iets!
O ja vir Meg Ryan!
More Wip, weet jy dalk wat’s fout met die A3 sy loop en grom en brom al heeloggend?
Jou prentjies is cute!
O donner hier is ek ook skielik A3!! Wat de hel is fout met wordpress! Dis ekke by 16 ook!!!
Pikkie
‘n trek sê jy vir my!!! Wel die knoffel, beet en suurlemoene help so bietjie!! Ek drink viral choice! Ughhh die ene knoffel!
Hi Neykie, dit gaan beter as met jou!!
Gee gas girl!!
Hoop jy het ook ‘n baie lekker dag!
Grrrr vir jou ook Adriana Swanepoel
Kaalvoet ek sien jy leer gou!! Woosa!! Dis sleg sonder mens se juweleboksie!! Ek hoop net hulle kon jou dokumente en foto’s red!
Pamela this was a fun game, very nice to see others!! A picture paints a thousand words
Demoerin, totally mal oor tjoklits!! My favourite is Lindt!!
Dankie Dellie, ek verdrink hierdie virusse!! Die griep is weird hierdie jaar hy wil nie laat los nie
Skoor ek is mal oor haar, sy is so cute!!
Verons sy sê sy het PMS. Dis mos ‘n maklike verskoning!!! Ek het haar al vanoggend uitgetrap!!! whahahahaha
Ek sê mos vir julle sy gee my grys hare!!
Miskien is sy nog siek?????? Jy moet haar kortvat!!
NJRRRRRRRR
Blerrie skinder agter my rug.
Julle moenie spot nie.
Ek is in PYN!!!!!!!!!!
Adrie, wat pyn? Het jy iets gebreek? Sê net wat is fout dat ons dit kan regstel, want so kan dit nie aangaan nie!!!!
Wip
Ek sit eerder my vinger op my mond.
Goed gedoen
[...] 5, 2008 Wipneus het ons [...]
Mmmm… ek hou van jou mosaiek! En ja Meg Ryan is definitief ook my gunsteling (gee ons alweer ons ouderdom weg!!).
En beterskap vir jou! Ek dink ek sal selfs rou vis uit Korea eet op hierdie stadium eet as dit net hierdie griepvirus wil wegvat!
Juffrou se wit broodtjie moet passop vir nat gras! Ambeie!
Adrie dan is ek bly ‘)
Dankie Paula, ek hoop jy voel al bietjie beter!
Reisiger ons gee elke keer ons ouderdomme weg
Hierdie griep virus is aaklig!!
Rustig
dit was nogal so iets, hoe het jy geraai?????? Maar nie van g@tkruip, ek het regtig nogal van skool gehou!
Ja, kan jy dit glo???
Eish !!!!!! Ouma moet maar so biekie caster olie drink, dit help vir die verkoue en virusse en die goete !!! \
nice pics !!
Wip, daardie Mosaic vir Nathan by Emil is darem stunning nê!!!
Sal dit nou nie wonderlik wees as almal wat vir hom omgegee het, n kersie brand en ook so mosaic maak en dit Vrydag post nie….. My kersie is klaar in n draft vir Vrydag!
Hierdie is nogals ‘n baie sexy mosaiek! Perfek, soos die kos.
Zee, daai is nou ‘n wonderlike idee!
Zoekoe, Kasterolie??? Ek het verkoue nie maagpyn!! whahaha
Zee daardie mosaic van Emil is baie oulik, ‘n oulike idee. Ek het my kersie ook klaar reg vir Vrydag.
Hi Emil, dankie hierdie was regtig vir my so lekker speletjie!! Jou mosaic vir Nathan, was regtig ‘n baie nice gebaar!!! Dis so hartseer!
Dis ook my drug of choice
Roer ha ha en as ek dit eet, sorg ek dat elkeen sy eie het, ek willie deel nie!!
Miskien net so enetjie!! whahaha
So wat presies het jy teen rou vis uit Korea? Dis yummy!
Hi Bib, nee ek hou daarvan om my kos ordentlik te kou en te sluk, ek soek nie van goed wat sommer vanself in my keel afgly nie. Maar wat een te veel is, is daardie papies!!!
Maar jy eet te lekker aan hierdie yummy kos!! Natuurlik rooi warm!! Ek lag altyd skelmpies agter my rekenaar as jy so in vervoering raak oor die rooi warm rou vis!!!
Ek hou van die “blou” een
en sterkte met die virusse! ek stem saam..dit moet seker daardie “nat gras” wees…
Dankie Nikita, dit moet die nat gras wees.
Gelukkig het ek die vorige dag al my foto’s op eksterne hardeskyf ook gesave so hulle hoef nie rerig iets te red nie…die dokumente is bysake, solank ek my foto’s het. As ek al my foto’s moes verloor spring ek van my balkon af!
Ek sal my rekenaar dalk more of Vr terughe…intussen spy ek maar orals…
Kaalvoet ek wonder of jy toe al jou rekenaar terug het????
Jy moet goeie virus programme laai!! Jou juwele boksie moet nou soos Ford Knox wees
EK het my rekenaar teruggekry!!!!!! Ek het ‘n goeie virusprogram opgehad,maar my hele rekenaar is mos in Koreaans wat dinge bietjie meoilik maak partykeer. Ek gee nie meer om nie, want ek het ‘n rekenaar in my plekkie wat werk, maar as die een ding mos reg is moet daai vaak vis Murphy mos nou weer kom karring aan iets anders! Wee jy!
Hi Kaalvoetjies ek is baie bly jou rekenaar is nou weer reg!! Ons almal het jou gemis met al jou lawwighede!!
[...] Zap! die huiswerk. Posted on August 11, 2008 by Pikkelik Wipneus het my getag om ‘n Mosaic/Meme te doen, wat toe nou nie so maklik was nie, eers wou hy nie al [...]