BB’s tribute to Steve Hofmeyr
Many thanks to all Steve’s fans for their contributions. (photo’s)

Love
Wipneus
Ek het die video ook op my ander blog geplaas (nie in You tube) formaat. Vir mense wie se firewalls You-tube blog.
Credit for the rocker photo: Harvey
LIEFDE SLAKKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! whahahahahahaha
Ek beplan om nog ‘n video te maak, ‘n song is ook nou net so lank,
en dis moeililk om almal in te kry, stuur maar gerus nog foto’s aan na BB of na myself.
Notice: “Duisend maal ‘n stêr” is notified @ SAMRO! Mechanical rights and
copyright protection licences by SARRAL and NORM. Lyrics are property and
copyright of the owners. For private use only. Commercial use and/or
distribution is stricly prohibited and user may be legally liable for copyright
infringement.






























Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















Hallo Wipneus
Dit is regtig stunning – ek onthou die liedjie op SSSB … is dit dalk moontlik om die woorde vir ons te plaas?
Lekker dag daar.
Liefde
Ninette
Woop Woop…. ek het dit gesien!!
My favourite foto verskyn op 01:20 (Dierbare E…..)
Stunning Wippie!
Ek is bly jy kon dit ook sien Zee!! Ja het jy haar gesien?
whahahahahaha
Bly jy hou daarvan, dankie!
Ninette dankie vir die foto’s!
Ek sal toestemming vir die woorde vra, daar is kopiereg op, net nou kom ek in die moeilikheid, BB wiks my alie aan die brand!!! whahahahaha
Ek sal dit dan môre opsit, ek glo nie BB het die woorde by die werk nie!!
Dankie en lekker dag vir jou ook Liefde
Baie mooi dankie. Snaaks om jouself te herken op die video. Ons waardeer wat julle doen. Dit is stunning>>>
Plesier Boelaberry!!
Bly jy het dit geniet
Almal saam Viva Steve!!!!!!!!!!!!!!
WOW Wippie!!
WOW Beeps!!
Ai die herinneringe…en ek herken 5 van die mense
Welgedaan Wip!
Dankie Sammi!!! Maar met so song (deur Beeps) en natuurlik die ster waaroor die video gaan, was dit nie moeilik gewees nie!!