
Wat kan ek sê, ek hou van Teddies!
Hierdie is my teddie se song!!! Wipneus jaag vir Teddie op die song!!
Vandag is een van daai jaag dae!!
Yum yum…..
Oh I’m a gummy bear
Yes I’m a gummy bear
Oh I’m a yummy, tummy, funny, lucky gummy bear
I’m a jelly bear
Cus I’m a gummy bear
Oh I’m a moving, grooving, jamming, singing gummy bear.
Oh Yeah
gummy gummy gummy gummy gummy bear(x2)
( wait a while ) (CREATE A FUN DANCE )
Oh I’m a gummy bear
Yes I’m a gummy bear
Oh I’m a yummy, tummy, funny, lucky gummy bear
I’m a jelly bear
Cus I’m a gummy bear
Oh I’m a moving, grooving, jamming, singing gummy bear.
Oh Yeah
Ba ba be do be do be yum yum (x3)
Three times you can bite me
Ba ba be do be do be yum yum (x3)
Three times you can bite me
gummy gummy gummy gummy gummy bear(x2)
( Wait a while ) ( DO YOUR DANCE AGAIN )
Oh I’m a gummy bear
Yes I’m a gummy bear
Oh I’m a yummy, tummy, funny, lucky gummy bear
I’m a jelly bear
Cus I’m a gummy bear
Oh I’m a moving, grooving, jamming, singing gummy bear.
( Wait a while ) ( DO YOUR DANCE AGAIN )
Ba ba be do be do be yum yum (x3)
Three times you can bite me
Ba ba be do be do be yum yum (x3)
Three times you can bite me
gummy gummy gummy gummy gummy bear(x2)
Oh I’m a gummy bear
Yes I’m a gummy bear
Oh I’m a yummy, tummy, funny, lucky gummy bear
I’m a jelly bear
Cus I’m a gummy bear
Oh I’m a moving, grooving, jamming, singing gummy bear.
Oh I’m a gummy bear
Yes I’m a gummy bear
Oh I’m a yummy, tummy, funny, lucky gummy bear
I’m a jelly bear
Cus I’m a gummy bear
Oh I’m a moving, grooving, jamming, singing gummy bear.
Oh Yeah!
( Body bop ?)
Kom uit daar……. yummy, tummy, funny, lucky gummy bear!! ![]()































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















Jy’s weer op ‘n misie vandag, nê? Wel…..EK GAAN TOG NETNOU SEE TOE VIR 10 DAE!!!!!!!!
Oelalalala!!! Hier kom moeilikheid!!! Whahahahahaha Siamees!! Baie lekker song!!! Hiehiehiehie…. Gee maar vir Teddie (nog!) ‘n drukkie van my af ook!!
Ogies is dit wat mens dit noem??? Missie? Mmmmm maar ek kan jou dit vertel, dis ‘n lekker misie!! Hoe jaloers word ek nou!!! Geniet julle vakansie en mekaar!! Veilig ry!!
Pikkie Teddie sê waar ek is, is altyd moeilikheid, ek stem saam. Ek voel dit as die klippe my tref!! whahahahaha Sies nou wil jy my teddiebear hug??? Wat gaan aan met jou, het jy nie ene nie
Ok… ek sal maar vir hom ene gee, laat daar tog nou nie gesê word ekke is suinig nie!!! 
Dit was lekker om weer jou stem te hou!!
Ek sukkel om my kommentaar te antwoord. Dis nag hier hoor, ek vlieg van blog na blog!! Nee dit raak selfs vir my nou te erg!!!!!! Hulle los selfs vandag op my kersfees blog kommentaar??? Wat gaan hier aan, is dit dalkies ‘n curse? whaahahahaha toemaar eendag gaan ek groot wees, ek sal jou eerste laat weet!!! Mooi bly x x
Ek vrek oor die song. Laat my so kinnerlik voel.
Wil net stout wees.
En ek het hoeka vandag so in die gummy teddies ingevaar…pakke opge-eet!
Dis lekker om stout te wees en om ”n paar mense bietjie vroeer grys te maak! Jy sal weet waarvan ek praat
I am your bear…
Teddy-, jelly-, yummy-, tummy-, funny-, lucky-, moving-, grooving-, jamming-, singing-, groaning-, moaning bear.
Baie dankie vir die mooi videos, my dier.
Dit maak ‘n mens se dag en dis baie lekker om te weet my dier wag vir my!!!!
Alta, ek hoop jy was bietjie stout toe jy die song vandag gehoor het. Ja dit laat my altyd stout wees, en ek kan ook soos daai mannetjie sing!! Dis absoluut mal gewees!! whahahahahaha
Shame het julle darem gummy bears Voetjies
Yes, mens moet soms bietjie stout wees. Hulle moet wakker wees. Ek dink sommer môre!! Kry jou by die dark side!
Hello Beerman, mmmmm ja al daai goeters….
Teddy-, jelly-, yummy-, tummy-, funny-, lucky-, moving-, grooving-, jamming-, singing-, groaning-, moaning bear.
Natuurlik wag ek vir jou, het jy gedink jy gaan wegkom!! whahahahaha
Dis nie heeltemal bere nie, maar jellie wurms is net so lekker
Ek is reeds aan die donker kant…ek wag vir jou!
Raait ek kom my cookie haal! Voete, maar ek sien jou nie!! :shock