
Our deepest fear is not that we are inadequate.
It is our light, not our darkness
That most frightens us.
We ask ourselves
Who am I to be brilliant, gorgeous, talented, fabulous?
Actually, who are you not to be?
You are a child of God.
Your playing small
Does not serve the world.
There’s nothing enlightened about shrinking
So that other people won’t feel insecure around you.
We are all meant to shine,
As children do.
We were born to make manifest
The glory of God that is within us.
It’s not just in some of us;
It’s in everyone.
And as we let our own light shine,
We unconsciously give other people permission to do the same.
As we’re liberated from our own fear,
Our presence automatically liberates others.


To create magic we need to do two things:
- Believe in magic
- Be the magician of our own life and bluff our way through life’s inevitable difficulties.
We must know that Life is not a Genie that will bring us all that we have secretly been wishing for. We need to get inside that bottle and be that Genie ourselves
No fear!!!!
You can run, but you can’t hide….
Inaction breeds doubt and fear. Action breeds confidence and courage. If you want to conquer fear, do not sit home and think about it. Go out and get busy. – Dale Carnegie (or Run)
![]()
Run Wipneus Run!!!!!
If you see a woman running past you like white light!!
Don’t dial 911 please it’s just me, trying to do a “Forest Gump” movie scene.
I need to try it!!!
What’s good enough for Forest – is good enough for me!!
(Dus ek gaan so bietjie hardloop. Pas julle self mooi op)
![]()
If you’re going to San Francisco
Be sure to wear some flowers in your hair
If you’re going to San Francisco
You’re gonna meet some gentle people there
For those who come to San Francisco
Summertime will be a love-in there
In the streets of San Francisco
Gentle people with flowers in their hair
All across the nation such a strange vibration
People in motion
There’s a whole generation with a new explanation
People in motion people in motion
For those who come to San Francisco
Be sure to wear some flowers in your hair
If you come to San Francisco
Summertime will be a love-in there
If you come to San Francisco
Summertime will be a love-in there






























Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















As jy hier in Korea verby hol sal ek 119 bel
en ‘n groen ambulans stuur.
Strongs met daai hardloop oefening vriendin!
Hi Voetjies ek het vir jou ietsie in jou posduif hokkie!!!
Groen ambulanse??? Ekke dink nie ek wil meer hardloop nie!!!
Lekker dag!!
[...] – Forest – Run Collected by wipneus 11 hours ago from onderdiemaanensterre.wordpr… // Event.onDOMReady(function() { // sizeText($(‘video_title’), 475); // }) collect this [...]
Nee wat, ek doen nie die hardloop of draf-ding nie – toe die liewen Heer ons girls die dag met boobies toegerus het, toe sê Hy: “Thou shalt not run!”
BB, het jy weer jou snaakse pilletjies gedrink vandag?? Oral waar ek kom skeur ek my agterent vir jou!
This was wonderful.
BB
jy het darem ‘n manier om ‘n ding so mooi reguit te stel!!
Kan ek nie net hierdie keer “Run” nie Beeps????!!! Ek wil liewers nie nou boobies hê nie??
Hi Wenchy!!!!
Thanks!!
LOL
Solank jy net aanhou ‘run’ tot in Upington!!! Baie mooi inskrywing! (((Siamees)))
Pikkie, dankie!! Maar dis nie veronderstel om mooi te wees nie, ek wil weg hardloop!! Dis eindelik ‘n hulpkreet!!
whahaahahaaa Hierdie is net die begin van ‘n wegkruip sessie!! Solank die eerste leidraad, oor wat gaan volg!!!! whahahahahahaha Ek is tog so goed in die ding!!!! Jy weet mos, as ietsie my klem, dan hol ek vir die Boendoes!!!
Dis net hierdie keer gaan dit nie so maklik wees nie!!
Moet net nie weghardloop nie!
Ek wag daar annerkant die berg vir jou
Wippie, wat is groen en sit in die kas?
*
*
*
*
*
*
*
*
*
*
Die wegkruipertjie champ van 1940!!!
Moenie gaan staan en champ word nie hoor! Ek watch jou vanuit die groen ambulans
NS: Ek het duif terug gestuur
Weereens n kickass post…..
Don’t run too far – i’ll miss u…
xxxxxx
Hi Wipneus
Forrest Gump was een van my gunsteling flieks
Mooi inskrywing.
Lekker dag.
Liefde
Ninette
Baie nice inskrywing Wippie.
Demoerin ek hardloop net tot op die hoek dan is ek uitasem!! whahahaha
Dankie Zee, het jy vir my koeldrankies en chocolates?
Kaalvoet, jy sit nou goed in my kop!!! Miskien moet ek die Comrades doen??
whahahahaha
Ek het nie jou duif gekry nie???? Ek het jou gesê daar is fout met jou e pos!! Seriously so!! Jy moet kyk daarna, jy weet daar mag belangrike e posse wegraak!!
Hello Lana!! Ek is nooit te vêr van jou nie!!! Hoe gaan dit, smile jy breed Sunshine???
Dankie x x
Hello Ninette
Hoe gaan dit met al jou hondekinders!!! Ek het gaan loer by jou, maar ek sien jy is baie besig, daar was nog nie iets nuuts nie!!!!
Liefde vir jou ook x x
Tweeling whahahahahaaaa ek dog jy hou stilte??
Dankie Alta, jy het ook vanoggend baie lag in my dag gebring!!!! Ek het jou mos gesê, jy kan nie sommer net weg raak nie!!! Ons luv jou blog!!!
Hi Wipneus, ja – nogal besig maar ook eintlik niks opwindends om oor te blog nie …. gaan goed met al die “kinders”, dankie – die ligpuntjies in my lewe ..
Geniet die langnaweek, hoor.
Ninette jy kan maar net foto’s van die see en die honde wys. Ek geniet dit altyd!!! Ek weet hulle is jou ligpuntjies!!! Myne ook as ek daar kyk!!!
Lekker langnaweek vir jou ook!! x x
Nottehel. Dis winter. Ek is lui. Ek hol nerens heen nie.
Baai Wipneus – pos ‘n poskaart, hoor
Whahahahahaha Skorie, ek is ook te lui, don’t you worry, maar net soms moet mens maar begin hardloop om die siel skoon te kry van die weird weird wêreld en sy mense!!!
Het jy jou poskaart gekry? EK het vir jou een gestuur van ‘n onderwater see toneel!!
Ai ja…
Nou moet jy maar kiekies van die strand neem. Want vir ‘n hele ruk is ons nou eers verplig om BUITE die waters te wandel.
God se manier om ons AL die mooi te laat raaksien. Anders kry mens tonnelvisie.
Hol jy nog? Het jy al miltsteek??
Ek het laaaankal opgehou hardloop ((((Skorie)))), hulle het my gevang en na die regte plek toe gesleep, skoppend en skreeuend maar ek is daar deur!!
Dit gaan baie goed met my, en ek hoop ook met jou!!!