


Who am I?
“Wipneus” lives on the Southern Tip of Africa, Sunny South Africa, where nothing is straight forward, boring or taken for granted. This country has the most beautiful nature scenes ranging from sub-tropical forest to open savannah to bushfield to semi-desert and desert. I am a woman and my days depend on the mood I wake up with. Sometimes it is as stormy as the waters of the Cape of Good Hope and sometimes I glide like an eagle in the magestic Drakesberg. My spare time is taken up by Astronomy, Interior design, gardening (Bonzai) and reading. I love books and believe a house filled with books is a home where one can feel at home and at ease

Wie is ek?
Ek hou daarvan om te dink en te droom, en lewe eindelik in my eie wêreld. Ek kan lag, sing, dans, huil en baklei in een dag pas. Ek geniet sterrekunde, agter ‘n teleskoop gaan die heelal vir my oop en bly ek verwonderd agter. Ek is hopeloos verslaaf aan handsakke, skoene en boeke. Vergeet om te noem, ek is ook mal oor huis-huis speel. Ek is eindelik ‘n malkop wat niks in die lewe te ernstig opneem nie! Ek glo alle hartseer, ongelukkigheid en woede het ‘n tyd om uit te loop. Elkeen is verantwoordelik vir sy eie sprokie, as jy nie jou sprokie lewe nie, maak werk daarvan en gaan soek jou sprokie of maak jou sprokie gesond. Die lewe is te kort vir trane en seer!…….
Pictures paint a thousand words:

My happy place: Heaven: Irene South Africa

Laughter is the sun that drives winter from the human face.


And this makes me happy
and in love with myself and
life….
You must try it…




My desk !!
Watch I’m on skype !!! ![]()



I’m in love with the Universe


I don’t care if you lick windows,
take the special bus
or occasionally pee on yourself….
You hang in there sunshine, you’re friggin’ special
Every sixty seconds you spend angry, upset or mad, is a full minute of happiness you’ll never get back.
Life is short, Break the rules, Forgive quickly, Kiss slowly, Love truly, Laugh uncontrollably, And never regret anything that made you smile.
Life may not be the party we hoped for, but while we’re here we should dance.
Celebrate life, love yourself ……
Love
Wipneus
“Go Out and Make Magic”

































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















bly te kenne wipneus van die maan en sterre
Aangenaam Ansophie
Hallo wipneus!!!
Ek is MAL oor jou blog en alles waaroor jy skryf, ek voel baie beter dankie vir die inskrywings by my blog! Ek gaan en sal nie my hart nou al gaan laat staan oor drome nie, ek vat dit dag tot dag
Geniet jou blogging verder en ek sal beslis weer kom inloer!
Hi Patches
Ek lees jou ook vreeslik graag, op jou eie blog en op die werf ….. ek geniet jou inskrywings. Dis lekker dat jy by my kom inloer het.
Wat ‘n fun blog ek steek nou af my brein hol weg met ‘n miljoen idees….. jou inskrywings is so spontaan en vol energie…. ….. ek kom gou weer by jou inloer XXX
Hello Talkingtotan
He he ek is bly jy het dit geniet, en dat jy inspirasie geskry het!! Nou moet ek jou gaan soek
Haai Wipneus! Glo dit of nie – ek lees jou al so lank oral en op jou blog, maar het nog nooit hier gedraai nie. Jy klink vir my so ‘n maltrap-vrolike mens wat emosies lekker kan uitlewe. Ek geniet jou geskriftes ongelooflik baie – prentjiewoord vir prentjiewoord!
Hi Von ek is bly jy geniet die skrywes!! Ek hoor by Pikkie jy is baie besig op die oomblik!! Jaaa!! ek trace jou, want ek wil weet hoekom is jou blog so stil
Hi Wipneus,
ek geniet jou geskrywery nog meer!! Hier gaan ek beslis gereeld kom draai.
Hello place of grace het jy ‘n blog?? Ek hou van jou naam
Ek is bly jy geniet my gebabbel, welkom!!
Hallo Wipneus
Ek geniet jou blog! Gaan dit by my blogroll voeg. Hou aan om sulke great goed te skryf!
Hi daar!
Dankie vir jou comments op ons blog.
Ek geniet jou skrywery!
Mooi bly
Sky
Hi Sky
dankie vir jou nice kompliment
Groete
Absoluut lieflik – iemand wat so ‘n blog skep moet ‘n besonderse wese wees.
Wat ‘n plesier om hier besoek te lewer, dankie!
Dankie Sonia.
Hi,
Baie nice blog. Het dit bygevoeg op my webwerf, http://www.wikkel.co.za, onder “Blogs”.
Groete,
Stephan
Hi Stephan
Baie dankie ek is ook baie mal oor jou webwerf en het jou ook onder my blogroll geplaas. Jou werf gaan baie gewild wees!
Groete
Muriel
Hi daar.
Ek is terug!
Het jou op my Blog roll.
Hoop om jou gou te sien inloer!
Groete
Sky
Dankie dat jy my kom roep het Sky! Ek geniet jou inskrywings altyd vreeslik baie!
Dankie vir jou inloer en jou comment op my splinternuwe bloggie. Ek voel nou sommer klaar tuis. Eks mal oor jou blog en ek leer baie by jou.
Hi Padkos, ek lees te lekker daar by jou! Baie welkom en ek is bly jy voel tuis!
Hi Wipneus!
Het op jou blog afgekom deur te google en omdat my seuns vannaand met die maan gepla was. Baie interesant en lewendige blog. Sal van tyd tot tyd inloer en hallo sê. Groete uit Bredell – Leon Basson en familie
Baie dankie vir die inloer Leon, jy moet vir jou seuns ‘n teleskoop koop! Klink of hulle ‘n belangstelling toon! Ons kon ongelukkig nie die teleskope gebruik het nie, want die maan sit te laag en die observatory se mure is in die pad!
Ek is mal oor die maan – maar my man doen eindelik deep sky imaging! Soek altyd konstellasies, perdekoppe ens…
wow !! Jy het lisensie om te Skryf, Wipneus…goed gedoen en doet zo voort
Hello Petrarki
Baie dankie vir die mooi woorde, jammer vir die effense baklei op my blog op die oomblik! Ek dink dis iets in die lug!!
Ek is besig om die varkies bymekaar te maak in my kop