Comments for Wipneus

Opmerking op Brein gym deur Wipneus!
Demoerin    Mans kry dit baie goed reg om mense hulle eie verstand te laat gebruik.   Hulle vat gewoonlik nie nonsens nie.   Ek stem saam met jou, mense is regtig net te lui om self te dink, ek gaan nie meer vir ander mense dink nie, want ek het die afgelope paar dae agtergekom dit is wat al my tyd opslurp.  No more.       Dis eindelik baie sleg vir die brein om hom net daar in die kop te laat hang soos ‘n bôkôm wat jy besig is om uit te droog.

Opmerking op Brein gym deur demoerin
Daar is niks meer irriterend as mense wat nie vir hulleself wil dink nie, wat altyd die maklike uitweg van vra vat. Dit is sommer ‘n pot bollie, en die groot rede hoekom ons sit met ‘n klomp mense om ons wat nie redenasie vermoëns het nie – WANT HULLE WIL NIE SELF DINK NIE. Die breine is nog gevacuum-pack… en hulle dink dit is ok om joune op te gebruik. Ek share nie meer my brein nie – Gebruik jou eie of sukkel dan maar.

Opmerking op Brein gym deur Wipneus!
Ek wag vir daai e-pos Sams .   Oor jou wens en my cv daai is baie privaat. Klein stukkies het al soms uitgeslip maar dis gewoonlik waar emosies betrokke raak.    Ag, die lewe is baie lekkerder hier  op die maan ek verseker jou.

Sams dis bietjie moeilik om come back te maak, almal jaag my hok toe!! whahaahaha     Wat deel jy jou hand nou so lekker uit hier?   48 uur terug was jy nog lekker gewees, wat het intussen gebeur?

“Mark my words” as ek reg is gaan ek die mense wat my wil hok soos Skoor se spoke  jag – hulle sal die Ghost hunters moet inroep

Jip jy is een van hulle klein Merrie!!    Wat vang jy hier aan by my kommentaar?  Ja sien jy my enkel is beter – punt. stop.  Vir die eerste in ‘n week is daar iemand wat ordentlik kan sien.  En uhmmm jy sal weet want jy het die enkel nog gesien voor ek dit gesien het!!!   Genade dis eindelik weird, maar dis soos dit is.  whahahaha  Ernstig…………..

Jy vertel niks verder hier nie Adriana, Merrie, Phoenix en sommer Xena ook!!!   Ek sal nooit ooit weer met jou praat nie