‘n Sexy hempie van BB!
Sy sê: Vir my kop-ini-wolke Wipneus


Van Pikkie – sy het vir my ‘n feëtjie van Fairyland af ingevoer!

Rustig het vir my ‘n reis gegee:
“A trip through the Milky Way (not the chocolate) with the Little Prince, Captain Kirk and Galileo. This include lunch on Venus and a cocktail of your choice on Mercury. (Sorry due to limited seating, you have to leave Teddy at home.)
![]()
‘n Spesiale geskenk van Ding . Piet Van Wyk de Vries se cd. En Piet het my cd so mooi geteken!!
































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!



















