It’s your birthday, so don’t feel down;
Don’t think bad stuff and frown;
Your life should be filled with mirth;
Just look what you’ve done since your birth.
You started out really small,
Now you’re really filled out and tall.
In the beginning you would just cry,
Now you can laugh if you try.
You’ve done quite well since your start,
So as you grow older take heart;
Keep up the good work and don’t be a jerk;
- Januarie, 2: Riaan (wordpress) Riaan (blogspot)
- Januarie, 3 ( Marelize)Huisvrou
- Januarie, 4: Zoekoe
- Januarie, 6: Franklin; Ferrari
- Januarie, 12: Wipneus
- Januarie, 13: Tripps
- Januarie, 18: Sharon
- Januarie, 19: Xanika
- Januarie, 28: Zeethan
- Januarie, 30: Spook; Arabier
- Januarie, 31: DMario
- Februarie, 2: Sandra
- Ferbruarie, 4: Demoerin
- Februarie, 5: Nimsi en haar tweelingsussie
- Februarie, 6: Parkes; Bossie
- Februarie, 8: Bossie se huweliksherdenking; BB
- Februarie, 14: Jaco en Krista huweliksherdenking
- Februarie, 15: Pippie
- Februarie, 17: Attie
- Februarie, 20: Willa2
- Februarie, 21: Lilly
- Februarie, 29: Adrie
- Maart, 1: Johan – Gormendizer
- Maart, 5: Sammi
- Maart, 10: Anja – Oopkop
- Maart, 13: Gipsy
- Maart, 18: Kobus
- Maart, 24: Eben
- Maart, 28: Stefan (Salome se seun)
- April, 3: Bruin ogies, Duskant
- April, 5: Ice
- April, 10: Bottertjie se huweliksherdening (5 jaar in 2009)
- April, 15: Ouboet
- April, 19: Michelle
- April, 21: Emil
- April, 24: Liewe Heksie
- April, 25: Ida Janse v Rensburg, Tinkerbell
- Mei, 1: Netjane
- Mei, 9 Bottertjie
- Mei, 11: Pikkie verjaar en dis haar huweliksherdenking, Maxie se engelse liefkind, Platkuif,
- Mei, 12: Mynick
- Mei, 13: Ferdinand (Salome se jongste)
- Mei, 16: Ingrid
- Mei, 18: My Dingeling
- Mei, 23: Jasper
- June, 11: Chessalee en haar ma Pagoda
- June, 14: Poppedyn
- June, 15 : Teddiebeer
- June, 17: Alta
- June, 18: Zee huweliks herdenking, Cleo/Tweelingkind
- June 19: Kaalvoet
- June 24: Kranksinnige Anne
- Julie, 4: Dellie
-Julie, 11: Meermin
-Julie, 14: Francois (Ogies se liefie)
- Augustus, 3: Rustig
- Augustus, 8: Louisa
- Augustus, 16: Frank
- Augustus, 20 : Mattewis/Hexi
- Augustus, 23: Maxie
- Augustus, 27: Blommie (Zalika)
- Augustus, 29 : Steve H
- September 12: King
- September 14 : Soldaat
- September 22: Tersia
- September 24: Sonia Cabano
- September, 30: Nats
- Oktober 2: Geheime maatjie
- Oktober 3: Von
- Oktober 9: Lisa
- Oktober, 11: Krista
- Oktober, 18: Ogies se huweliksherdenking
- Oktober, 19: Seuntjiekind(Ogies), Boendoe
- Oktober, 23: White Knight (Ridder) en Jaco
- Oktober, 29: Snipstertjie(Ogies), Carina
- Oktober, 30: Platter
- Novermber, 2: Adriaan (Salome se seun)
- November, 4: Feetjie
- November, 6: Zee
- November, 7: Tilla
- November, 8: Verons
- November 12: Mariette/Vlooitjie
- November 13: Charmaine
- November, 17: Sonkind
- November, 20: Sam
- November, 25: Neykie
- Desember, 5: Tommie, Bottertjie se liefie
- Desember, 7: Salome
- Desember, 17: Roer
- Desember, 18: Rosie
- Desember, 21: Linda

A Birthday Wish
Today is your day, and you’re wished the best,
I hope you celebrate it, with a lot of zest.
For today though you are a year older,
Store away your many wishes, until you feel bolder.
So let the drums roll and horns toot,
Now make a wish for a lot of loot.
































Ek travel met die spoed van lig na al die mooi plekke in die heelal, dis magic!!




















hierdie snapshots is nogal oulik my engel






dankie Ansophie
Ek sal bly wees as julle vir my julle verjaarsdae byvoeg.
Dankie
Dis lekker om te weet wanneer almal verjaar!
Myne is 23 Aug, en so terloops, my Engelse liefkind verjaar saam met Pikkie en Platkuif.
Hey can I also go onto your VIP list
Hi Prinshes, with pleasure, what is your url?
En kan jy glo. My huweliksherdenking is 18 Oktober!
[...] Spesiale dae [...]
Dit is ‘n oulike en handige verjaardaglys wat jy hier het. Ek moet onhou om gereeld hier te kom inloer.
Hi Riaan
Roer was so gaaf om vir my die lys te gee en ek het dit maar net gereeld opgedateer soos ek blogmaats en hulle verjaarsdae ontdek het.
Ek gaan nie glo Adrie is ook ‘n vissie nie
Willa wanneer verjaar jy?
Hi Wipneus, ek het laas jaar 30 Januarie by die naughty 40 club aangesluit… Of is dit nou die detox-club?
He he Spook, yes ek stem Naughty 40’s!! Welkom by my klub
Mmm…. dis amper tyd om bederf te word!
Wipneus, ek verjaar 20 Feb, selfde jaar as jy.
Willa ek kan dit nie glo nie, is ons ewe oud??? Ons is nog spring chicken!!!
Wippie, kry ons iewers afslag of punte as ons aansluit by die Naughty 40’s club???
Frank – 16 Aug
Ekke – 6 Feb
Kobus – 18 Maart
Linda – 21 Des
Michelle – 19 April
Franklin – 6 Jan
Huweliksherdenking – 8 Feb
No ene vir jou lysie: Demoerin verjaar vandag – 4 Feb.
Dankie Bossie en Dellie
Ek verjaar 25 Nov…..